Lekker Braai!

Braai Pakke Beskikbaar!

Maak jou aand nog lekkerder met ons spesiale braai pakke, insluitend vars gemaakte knoffelbroodjies.
Ideaal vir 'n gesellige braai-ervaring!
Stalletjies sal ook beskikbaar wees, met 'n lekker speelarea vir die kinders.

Lekker Rugby!