Lekker Vibe!

Besprekings en Toegangspryse

Kom Geniet die Aand saam met ons!

Laerskool Kinders: R 50
Hoërskool: R 100
Volwassenes: R 250

Spesiale Aanbieding!
Boek 'n Tafel: R 3500
Elke tafel sluit in 'n heerlike braai pak en knoffelbrood per tafel.

Geniet 'n heerlike aand vol vermaak en geselligheid! Vir tafelbesprekings of meer inligting,
kontak gerus vir Chantelle:

Telefoon: +27 83 704 8523
E-pos: vibe@lekkerltt.co.za

Wikus Botma - Brannewynlippe

Wikus Botma - Stadig Oor Die Klippe